+/-500 Boerbokooie, sigbaar dragtig, van SW Malan & Botha ramme. Van die ooie ook Malan & Botha teling. Sommige was geregistreer. Top kondisie, gesondheid & konfirmasie. Prys R1995 om tenminste die helfte te neem. Indien almal prys onderhandelbaar. KONTAK JOHAN EN MARLISE NORVAL 0828217897 norval@eastcape.net

