Goat Breeds

 SA Boer Goat
Goats were already here when the Whites arrived in South Africa. Various researchers and authors, such as Schreiner (1898), Barrow (1801), Pepler (1886), Epstein (1972) and others, tried to describe and explain the origins of the Boer goat and how it got here. Read more

Kalahari Red
Kalahari Reds word reeds baie jare deur telers in Suid-Afrika en Namibië geteel. Hierdie kuddes is hoofsaaklik geselekteer uit inheemse Afrika bokke, gevolglik beskik hulle oor goeie moeder eienskappe en is ook baie gehard. Die afgelope aantal jare het die telers egter ook daarin geslaag om die vleis eienskappe van die Kalahari Red bokke geweldig te verbeter. Read more

 SA Savannah
Die ontwikkeling van die wit Savannabok het in 1955 begin, op die plaas van Mnre. DSU Cilliers en Seuns, in ‘n min sorg gebied langs die Vaalrivier waar temperature en reënval baie varieer en daar van die bokke verwag is om aan te pas, te oorleef en aan te teel op tipiese savannaveld. Read more