5 July 2013 Ellisras Johan Boshoff: 0823770290
1 Junie 2013 Rustenburg Johan Boshoff: 0823770290
5-7 Feb 2013 Augsburg LBS Johan v Baalen: 027-3412357
60 Commercial Boer Goat Ewes for sale, positively scanned for pregnancy, will start to kid on the 15th of September 2012. Price: R2500/goat Contact: Hendrik Botha: 0828164331 E-mail: hbotha@r63.co.za (Somerset-East) Stud number: 103
Boer suksesvol met Boerbokke, Kalahari reds en Savannas in die Sentrale Binneland Omgewing – Deur Albert van Zyl ‘n Boerbokklub is vir die gebied gestig in Januarie 2004 te Ventersdorp in die N.W. Provinsie deur die inisiatief van me. Ansunet Cilliers wat as die Klub Voorsitter ook die eerste vrou was wat op die Raad [...]
BOER SUKSESVOL MET BOERBOKKE/SAVANNAS/KALAHARI REDS IN DIE OOSKAAP OMGEWING Deur: Kobus Lötter 1 Voeding (Watter tipe weiding kom daar voor/giftige plante?) Groot dele van die Oos-kaap bestaan uit natuurlike bokweiding, daarom is dit nie vreemd dat die veredeling van die Boerbok juis hier begin het nie. In die Oostelike dele van die Oos-kaap kom gemengde [...]
Boer suksesvol met bokke in die Gordonia gebied – deur Freddie Stolper Voeding (Watter tipe weiding kom daar voor/giftige plante?) Die Gordonia streek het duine sowel as harde veld en albei se plantegroei verskil. Die duine gedeelte het hoofsaaklik kort en langbeen boesmangras met suurgras tussen in, daar kom ook duinegras teen duine voor met [...]
HOW TO FARM SUCCESSFUL WITH BOER GOATS IN THE Kwazulu Natal Midlands By Kevin & Vanessa Collocott 1 Nourishment Our Boer goats have adapted to an 80% grazing and 20% browsing programme on our farm. Grazing consists of Kikuyu pasture during the summer months; and Oats, Barley and Rye during the winter months. During winter [...]