BOSVELD KLUB
Die Bosveld Boerbokklub is ‘n bokklub waarvan die grense, soos vasgestel deur die Suid Afrikaanse Boerboktelersvereniging (SABTV),soos volg aangedui word:
Die Noordwes Provinsie noord van die N1 Snelweg wat ook insluit Rustenburg & Brits. Die Limpopo Provinsie. Die Mpumalanga Provinsie, Noord van die N4 Nasionale pad en die Gauteng Provinsie, Noord van die N4 asook Pretoria ingesluit.
Ons as Bosveld Boerbokklub is geallokeer na hierdie area om te sorg vir die volgende,
• Bemarking van Ras
• Nuwe lede werf en onderrig
• Ondersteuning aan lede
• Die reëls & regulasies van die SABTV te volg en te beskerm
• Hulp verleen aan nuwe lede
• Die ras te bevorder
• Inkomste te genereer deur die hou van veilings en ope dae.
WAT BIED DIE KLUB ONS LEDE
- Jaarlikse Skoue & Veilings
- Junior & Senior Boerbok kursusse
- Webblad
- Nuusbriewe
- Bemarking van Ras
BESTUUR

V.l.n.r: Johan Boshoff (Voorsitter), Leonie Botes, Joubert Fourie, Tanie Botha, Scott Mofatt, Rianie Oelofse en Jaco van der Merwe
RUSTENBURG VEILING ‘N GROOT SUKSES
08 Maart 2012
DUURSTE OOI VERKOOP VIR R7,000.00 VERKOPER: Karsten Boerdery verteenwoordig deur Willem Steenkamp KOPER: Marius Pretorius
DUURSTE RAM VERKOOP VIR R31,000.00 VERKOPER: Sarel Kriek KOPER: Douw vd Merwe, Tobie & Joubert Fourie
KONTAK BESONDERHEDE
Webblad: www.bosveldboerbokklub.co.za
Voositter:
Johan Boshoff
Sel nr: 082 377 0290
Faks: 086 540 5403
E-pos: bosveldboerbok@gmail.com
Posbus1001, Marble Hall, 0450
Ondervoorsitter:
Joubert Fourie
Sel nr: 0824943532
E-Pos: joubert@limpopodairy.co.za
Posbus 756. Louis Trichardt, 0920
Sekretaresse:
Leonie Botes
Sel Nr: 083 601 1576
Faks: 086 299 4619
E-pos: leoniesbotes@gmail.com
Posbus 172, Boshoek, Rustenburg, 0301
Addisionele lid: (Klerasie)
Scott Moffat
Sel nr: 072 785 0878
E-pos: moffatt_scott@yahoo.com
Posbus 196, Moedwil, Rustenburg, 0315
Addisionele lid: (Skoue)
Tania Botha
Sel nr: 082 803 8909
Faks: 086 542 1871
E-pos: tania.botha@vodamail.co.za
Posbus 374, Polokwane, 0700
Addisionele lid: (Kalahari Red verteenwoordiger & Bemarker)
Jaco van der Merwe
Sel nr: 082 327 7804
E-pos:jaco@pss1.co.za
Posbus 17, Elarduspark, 0153
Tesourier:
Rianie Oelofse
Sel nr 083 451 9619
Faks 086 695 3805
e-pos: rianieoelofse@gmail.com
Posbus 1064, Ifafi 0260



