Die Kalahari Boerbokklub se veiling was gehou Vrydag 19 April 2013 te Vryburg skougronde. Die duurste Kalahari Red ram was verkoop deur Dawid van der Linden vir R 20 000 en is gekoop deur Migal Brits. Die duurste Boerbok ram is verkoop deur Schoonheid Boerbok stoet aan Jasper Koertsen vir R 8000.

