Welkom by die webwerf van die Boerboktelersgenootskap

Die S.A. Boerbok, die S.A. Savanna en die S.A. Kalahari Red, is suiwer inheems aan Afrika, veredel in Suid-Afrika, vir Afrika en die wêreld in geheel. Hierdie drie spesies onder die oorhoofse naam van “S A Boerbok”, is veredel, verder ontwikkel en vervolmaak in Suid-Afrika deur telers oor die afgelope 47 jaar. Hierdie Telers het oor ‘n fenominale teel vernuf beskik en hoewel meestal nie opgeleide genetici nie, met onderskeiding daarin geslaag om tog die korrekte genetiese beginsels toe te pas.

Die SA Boerboktelersvereniging is op 4 Julie 1959 gestig, die SA Savanna Boktelersgenootskap is op 21 November 1993 gestig en die SA Kalahari Red het rasstatus ontvang in 1998.

 

23
May
15
May

500 BOERBOK OOIE TE KOOP

+/-500 Boerbokooie, sigbaar dragtig, van SW Malan & Botha ramme.   Van die ooie ook Malan & Botha teling. Sommige was geregistreer.   Top kondisie, gesondheid & konfirmasie.   Prys R1995 om tenminste die helfte te neem.   Indien almal prys onderhandelbaar.   KONTAK JOHAN EN MARLISE NORVAL 0828217897 norval@eastcape.net      

Continue Reading →
08
May