Welcome to the website of the SA Boer Goat Society

Die S.A. Boerbok, die S.A. Savanna en die S.A. Kalahari Red, is suiwer inheems aan Afrika, veredel in Suid-Afrika, vir Afrika en die wêreld in geheel. Hierdie drie spesies onder die oorhoofse naam van “S A Boerbok”, is veredel, verder ontwikkel en vervolmaak in Suid-Afrika deur telers oor die afgelope 47 jaar. Hierdie Telers het oor ‘n fenominale teel vernuf beskik en hoewel meestal nie opgeleide genetici nie, met onderskeiding daarin geslaag om tog die korrekte genetiese beginsels toe te pas.

Die SA Boerboktelersvereniging is op 4 Julie 1959 gestig, die SA Savanna Boktelersgenootskap is op 21 November 1993 gestig en die SA Kalahari Red het rasstatus ontvang in 1998.

05
Dec

Northern Cape Championships

Northern Cape Championships Aan alle lede en belangstellendes Die reëlings en inskrywingsvorms van ons kampioenskappe vir 2012 is hierby aangeheg vir u kennisname. Alle lede van SA Boerbok, wat graag aan die kampioenskappe wil deelneem, is baie welkom. Download the rules Download the application form

Continue Reading →
02
Dec

Christmas Wishes from the Society

Download the Chrismas card: Click here

Continue Reading →
02
Dec

Newsletter – Window 30

Boer Goat Window number 30 Download the Newsletter

Continue Reading →